Die Padda Wou Gaan Opsit lyrics

die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei haham

marr ‘n opsit kers kon hy nêrens kry
haham haham haham

hy vra toe ‘n vuurvlieg om lig uit te huur haham

die vuurvlieg sê toe ja teen ‘n sent ‘n uur
haham haham haham

die twee loop toe af na die nooi se huis haham

die huis in die vlei van mejuffou muis
haham haham haham

toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen

het hy hierdie onstellende nuus verneem
haham haham haham

vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis haham

hy sou moes opsit saam met padda en sy muis
haham haham haham

die padda het die vuurvlieg maar huistoe gestuur haham

want ‘n opsitkers teen ‘n sent ‘n uur
en n luistervink daarby is gans te duur
haham haham haham

Submitted by Guest

Discuss Die Padda Wou Gaan Opsit