AllTheLyrics.com / Herbie En Spence lyrics / Die Wilgeboom lyrics
music lyrics
 
Lyrics in Spanish
Lyrics in German
Lyrics in Portugal
Lyrics in French
Lyrics in Italian
    Google Custom Search
 
artists
ARTIST ARCHIVE: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9 OST
 
   Lyrics Menu
Lyrics Search
Lyrics Identify
Lyrics Request
Lyrics Translation
 



Die Wilgeboom info
Artist: Herbie En Spence
Album: Unsorted
Song: Die Wilgeboom
Translated title:
 Die Wilgeboom letra
 Die Wilgeboom songtext
 Die Wilgeboom lyrique
 Die Wilgeboom testo
 Die Wilgeboom referencias
 
 
 
Herbie En Spence lyrics / Unsorted lyrics / Die Wilgeboom lyrics   

Die Wilgeboom lyrics


Download Herbie En Spence - Die Wilgeboom music


Send "Die Wilgeboom" Ringtone to your Cell Phone

Daar op potchefstroom
staan ‘n mooi ou wilgerboom
met 2 name in sy stam daaruit gesny
daar het ons ontmoet
die ontmoeting was so soet
ja daar hetons mekaar nie eens geken

die wilger het gegroei
en ons liefde het gebloei
hoe dikwels het ons daar gesit en droom
name uitgesny
en ons harte was so bly
by die wilgerboom daar in ou potchefstroom

die jare het gekom en die jare het gegaan
maar net soos die wilger het ons liefde steeds bly staan

so nou en dan gaan ek
en my vroutjie(outjie) na die plek
dis net soete-soet herinnerings of so
dan sien ek weer my nooi
is vandag nog net so mooi
by die wilgerboom daar in ou potchefstroom

die jare het gekom en die jare het gegaan
maar net soos die wilger het ons liefde steeds bly staan

so nou en dan gaan ek
en my vroutjie na die plek
dis net soete-soet herinnerings of so
dan sien ek weer my nooi
is vandag nog net so mooi
by die wilgerboom daar in ou potchefstroom
translate


Our forum visitors need help
Identify it: old christmas song - angylou
Identify it: Looking for help: please help - StaceyL
Lyrics request: Old Man Shay - uwmdude
Lyrics request: Vocal Trance song heard on REALFM media toolbar - xespin
Identify it: Vocal Trance song heard on REALFM media toolbar - xespin
Lyrics request: lyrics's song"you're the light,shine shine on my life - yayabyby
Identify it: lyrics's song"you're the light,shine shine on my life - yayabyby
Identify it: Date My Mom - bentonboi06
Identify it: song on la kalle - 16horses
Identify it: can anyone identify this song - montanashotgun


All lyrics from Unsorted
Herbie En Spence — Die Wilgeboom lyrics


See also Recommended websites
Lyrics
Music Video Blogs


all artists starting with "H" letter: H Ha Ha He He Hi Ho Hu

search lyrics:     Google Custom Search