Artist: Amanda Luyt Album: Unsorted Song: As Jy Aan Eendag Glo Translated title:
As Jy Aan Eendag Glo letra
As Jy Aan Eendag Glo songtext
As Jy Aan Eendag Glo lyrique
As Jy Aan Eendag Glo testo
As Jy Aan Eendag Glo referencias
Meeste ou drome bring heimweë, vrae, verlange en seer Die waaroms bly tog sonder antwoord Maar wie weet wat more gebeur As jy aan eendag glo, nooit terug sal kyk Kan selfs 'n bêredroom na 'n nuwe een lyk Gister se bloeisels val, weggevoer deur die wind As jy aan eendag glo, sal lente jou vind As jy aan eendag glo, nie dink aan nou Bly daar 'n sê nou maar, waaraan jy kan hou Goed dat 'n mens nie weet, oor wat voorlê, moet raai As jy aan eendag glo, wag iets om die draai Meeste ou drome bring heimweë, vrae, verlange en seer Die waaroms bly tog sonder antwoord Maar dink net wat kan daar gebeur As jy aan eendag glo, bly drome waar Dalk is jou mooiste dag, net more al daar Al is jy nou alleen, byt maar vas en vertrou As jy aan eendag glo, wag liefde vir jou Gister se bloeisels val, weggevoer deur die wind
As jy aan eendag glo, sal lente jou vind
Meeste ou drome bing heimweë, vrae, verlange en seer Die waaroms bly tog sonder antwoord Maar dink net wat kan daar gebeur As jy aan eendag glo, nie dink aan nou Bly daar 'n sê nou maar, waaraan jy kan hou Goed dat 'n mens nie weet, oor wat voorlê, moet raai As jy aan eendag glo, wag iets om die draai.
Website contains: Amanda Luyt - As Jy Aan Eendag Glo song lyrics; music and general forums; music stories;
spanish & german versions; power lyrics request engine for Amanda Luyt - Unsorted.