Anke Pietrangeli – Baby, Ek Kry Jour Daar lyrics

Dit was ‘n somersaand in verlede jaar
Onder die Weskus-maan in Saldanhabaai
Jy’t gesê: jy’s lief vir my
Jy’t gesê jy gaan terug kom en by my bly
Want so seker soos die maan
Gaan ons name in die seesand staan

Chorus
Ek kom jou haal
Baby, ek kry jou daar
Daar waar die son en die maan ondergaan
Daar waar ons name in die seesand staan
Jy kom my haal
Baby, ek kry jou daar
Daar waar die son en die maan ondergaan
Baby, ek kry jou daar

Dit was die koudste winter wat ek onthou
En die maan was dof oor Saldanhabaai
Jy sms: jy’s lief vir my
En die winter gaan verby my, jy gaan altyd bly
Want so seker soos die son
Gaan jy na my toe kom

Jy kom my haal
Baby, ek kry jou daar
Daar waar die son en die maan ondergaan
Daar waar ons name in die seesand staan
Jy kom my haal
Baby, ek kry jou daar
Daar waar die son en die maan ondergaan
Baby, ek kry jou daar

Baby, ek kry jou daar
Daar waar die son en die maan ondergaan
Daar waar ons name in die seesand staan
Jy kom my haal
Baby, ek kry jou daar
Daar waar die son en die maan ondergaan
Daar waar ons name in die seesand staan
Jy kom my haal
Baby, ek kry jou daar
Daar waar die son en die maan ondergaan
Baby, ek kry jou daar
Baby, ek kry jou daar

Submitted by Guest