Ddisselblom – Hoor Ons Roep Lyrics
Ons roep name soos Leipoldt,
N P van Wyk Louw en Boerneef
Totius, T T Cloete, Langenhoven
Ons roep Etienne Le Roux,
Toon van der Heever en A D Keet
F W Reitz, Koos Kombuis
en Gert Vlok Nel
Refrein
Bring terug ons taal,
hoor ons roep 2x
Ons roep D J Opperman,
Daleen Mathee, Lucas Maree
Ingrid Jonker,
André P Brink en Breyten
Ons roep tiksters,
dokters, staatsmense en boere
Oupas en Oumas
en admin-tannies en petroljoggies
Onbekende, versteekde helde
van ons taal
Refrein
Bring terug ons taal
- hoor ons roep 4x
          Hinzugefügt von Guest          
          
                  
		Top Songs von Ddisselblom
- Valkenburg
 - Moervrou
 - Bang
 - Stilweg Stil
 - Bobotie
 - Oupa
 - Boo Hoo
 - Droomverlore
 - Waansinnigheid
 - Hoor Ons Roep
 - Aardklop
 
