Amanda Strydom – Letras de Al Sou Jou Liefde Doodwaai / Laat En Lee Ure Blues
Al sou jou liefde doodwaai soos 'n kersvlam in die wind
Bly jy vir al jou dae aan sy temalied gebind
Hoe lank is die nag
te lank sonder jou
Hoe diep is die nag
'n Put sonder jou
In die laat en leë ure
Soek ek die gloed van vroeë vure
Hoe lank is die nag
Ahaaaaa
Hoe lank is die nag
Te lank sonder jou
Hoe diep is die nag
'n Put sonder jou
By die dooie as van vure
Soek ek ons ryk en voller ure
Hoe lank is die nag
Añadido por Guest
Lo más escuchado de Amanda Strydom
- My Kamer
- Ek Sal Staan
- Stoom
- Strydom / Amandla
- Tussen Die Liefde En Die Leegte
- Whiskey, Water, Weemoed
- Al Sou Jou Liefde Doodwaai / Laat En Lee Ure Blues