Karla Du Plessis – Letras de Skielik Is Jy Vry

as niemand van jou hoor nie
as niemand van jou weet nie
kan jy tog niks verloor nie
kan niemand jou vergeet nie

as niemand jou bemin nie
as niemand jou ooit raak nie
kan niemand trou versin nie
kan niemand jou versaak nie

Añadido por Guest