Juanita Du Plessis – Letras de Jou Skaduwee

Álbum: Jou Skaduwee

Stap kaalvoet saam met my in die reën
Op die spore van ons drome net ek en jy alleen
En waar die son jou buite lyne laat ophou sal ek begin
Wat jy gee sal ek neem
Want ek en jy is een
Jou skaduwee

Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
Deur droë woestyne duer die diepste diepste waters van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dof maak sal ek koelte gee
My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

Kom tel die sterre saam met my elke aand
In die melkweg lê ons drome en wag tot ons dit kom haal
Maar die donker van die onbekende nagte dit maak my bang
Mag ek jou skeiling leen
Want ek en jy is een
Jou skaduwee

Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
Deur droë woestyne duer die diepste diepste waters van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dof maak sal ek koelte gee
My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

Añadido por Guest