Join us
Add new song
Lyrics
Forum
A-Z Artists
Identify it
All
Non-English Songs
Music from TV
Store Musics Identify
Scat Lyrics Identify
Lyrics translations
All
Arabic
French
German
Greek
Hebrew
Italian
Persian
Spanish
Turkish
Lyrics request
Lyrics request
Please read before posting
More
Lyrics Review
Poetry
Tabs
Songs for Special Moments
Music Events
Music instruments
Look for
Home
»
Artists
»
Amanda Strydom
»
Stoom
» Correct lyrics
Correct lyrics
Song by Amanda Strydom
Title:
Album:
Lyrics:
Ek het gedroom jy staan weer voor my Soos die nag op Naval Hill Jare gelede, in die koue in Bloemfontein En alles was dieselfde, asof niks verander het Die hamburgers van Moses, die Tassies langs ons bed Ek het gedroom jy raak weer aan my wang Soos die nag op Seinheuwel Jare gelede, die somer in Kaapstad En alles was dieselfde, asof niks verander het Die slaptjips in koerantpapier, die whiskey langs ons bed En ons maak stoom, stoom, stoom teen die ruite Stoom, stoom, stoom Op die mat Stoom, stoom, stoom op die tafel Stoom in die bad Ek het gedroom jy bel my onverwags Uit 'n hotel soos daardie dag Jare gelede, September, Johannesburg En alles was dieselfde, asof niks verander het Die kerslig in die restaurant, sjampanje langs ons bed Ek het gedroom jy soen my op die strand Soos die nag in Koffiebaai Jare gelede, die Krismis in Transkei En alles was dieselfde, asof niks verander het Die vis op die kole, die sjerrie langs ons bed Ek het gedroom jy het nooit weggegaan Ek het gedroom jy't in die deur bly staan En omgedraai en teruggekom Ek het gedroom Ek het gedroom Ek het gedroom Ons maak stoom En ons maak stoom, stoom, stoom teen die ruite Stoom, stoom, stoom Op die mat Stoom, stoom, stoom op die tafel Stoom in die bad
Additional comment:
What code is in the image?:
*
Enter the characters shown in the image.