Join us
Add new song
Lyrics
Forum
A-Z Artists
Identify it
All
Non-English Songs
Music from TV
Store Musics Identify
Scat Lyrics Identify
Lyrics translations
All
Arabic
French
German
Greek
Hebrew
Italian
Persian
Spanish
Turkish
Lyrics request
Lyrics request
Please read before posting
More
Lyrics Review
Poetry
Tabs
Songs for Special Moments
Music Events
Music instruments
Look for
Home
»
Artists
»
Patricia Lewis
»
Ek Huil In Die Reën
» Correct lyrics
Correct lyrics
Song by Patricia Lewis
Title:
Album:
Lyrics:
Ek kan jou nooit vergeet nie Jou voetstap bly my by En waar ek ook al rondswerf Bly ek wonder waar is jy Ek huil in die reën Ek is alleen Jy's nie hier nie Ek huil in die reën Waar is jy heen Sien jy my nie Ek drentel alleen in winter reën want jy is ver van my Ek huil in die reën Altyd alleen Jy was die vuur die vlamme Die hart klop binne in my Maar nou is alles anders Want ons winter is verby Ek huil in die reën Ek is alleen Jy's nie hier nie Ek huil in die reën Waar is jy heen Sien jy my nie Ek drentel alleen in winter reën want jy is ver van my Ek huil in die reën Altyd alleen Ek huil in die reën Ek is alleen Jy's nie hier nie Ek huil in die reën Waar is jy heen Sien jy my nie Ek drentel alleen in winter reën want jy is ver van my Ek huil in die reën Altyd alleen Altyd alleen Altyd alleen
Additional comment:
What code is in the image?:
*
Enter the characters shown in the image.