Grafsteen Sangers – Ek En My Kersie lyrics

Hier sit ek om my kersie so alleen
En ek luister na die windjie wat daar buite saggies ween!
Hier sit ek om my kersie so alleen
En ek luister as dit saggies op my huis se dakkie reën

Koor:
Joe de li hiii... Hoe-Hoeeeeee
Joe de li hiii... Hoe -hoe-hoe-hoe
Joe de li hiii... Hoe-hoe-hoe-hoe
Joe de li hiii...

Joe de li hiii... Hoe-Hoeeeeee
Joe de li hiii... Hoe -hoe- hoe- hoe
Joe de li hiii... Hoe-hoe- hoe-hoe
Joe de li hi joe de li hi joe delu

Die ligte het so skielik uitgegaan
So alleen en verstote het ek innn die donkerte gestaan
Met die kersie wat so flou flou brand
En ek luister as dit saggies op my huis se dakkie reën

Koor

Submitted by Guest