AllTheLyrics.com / Piet Botha lyrics / Die Gemmerbroodman lyrics
music lyrics
 
Lyrics in Spanish
Lyrics in German
Lyrics in Portugal
Lyrics in French
Lyrics in Italian
    Google Custom Search
 
artists
ARTIST ARCHIVE: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9 OST
 
   Lyrics Menu
Lyrics Search
Lyrics Identify
Lyrics Request
Lyrics Translation
 



Die Gemmerbroodman info
Artist: Piet Botha
Album: Unsorted
Song: Die Gemmerbroodman
Translated title:
 Die Gemmerbroodman letra
 Die Gemmerbroodman songtext
 Die Gemmerbroodman lyrique
 Die Gemmerbroodman testo
 Die Gemmerbroodman referencias
 
 
 
Piet Botha lyrics / Unsorted lyrics / Die Gemmerbroodman lyrics   

Die Gemmerbroodman lyrics


Download Piet Botha - Die Gemmerbroodman music


Send "Die Gemmerbroodman" Ringtone to your Cell Phone

Haai ek is tog te oulik
met my bakkies blink poleer
whatever jy verdien, ek verdien tog meer
en ek maak my bek oop
elke kans wat ek kry
want ek is so belangrik
die wêreld moet weet van my

Hier kom die gemmerbroodman
hy's 'n selfvoldane kalant
maar oppas my ou maat
want die ou spreekwoord praat
elke boontjie kry sy loon
jy gaan maklik terug in die oond
o die gemmerbroodman ...

Haai ek is tog te oulik
elke spieël sê dit vir my
en as ek iets wil hê sal
my bestuurder dit vir my kry
my naam in goue letters
maak seker dis reg gespel
daar gaan my foon alweer
dis Rapport wat my bel

Want ek is die gemmerbroodman
almal hou van my
van Gobabis tot in Bethlehem
en tot onder in die Kaap
ek is die gemmerbroodman
almal hou van my
ek tel my geld in die nag
as al die ander mense slaap

Haai ek is tog te oulik
ek kan al die wyse manne kwoteer
al het ek eintlik nie 'n clue
ons moet almal probeer
en as dit nie wil werk nie
dan sal ek jou gou vertel
van hoe baie geld ek gemaak het
en wie onder my vriende tel
hier kom die gemmerbroodman ...
translate


Our forum visitors need help
Lyrics request: Help me to translate this song... - Maya_BG
Identify it: techno/dance song early 90's - zomett
Identify it: Techno Song Identity - juicycouture
Identify it: Song from the late 90's early 00's... - otaku565
Music Events & Concerts: Only 2 days to go... - Punk4Trev
Identify it: ''let's Make Love Tonicht, Uhh, Until The Morning Light'' ! ! ! - I_AM_FROM_BULGARIA
Identify it: Another techno song i can't find the name of - Swizzy
Identify it: song with lyrics: I wanna go to friends party/ I love london!! - xoxthisgirlxox
Identify it: 2 techno songs - joney
Identify it: Come with me ! I'll show you the way!! - OLD techno song?? - singsong


All lyrics from Unsorted
Piet Botha — Suitcase Vol Winte lyrics
Piet Botha — Van Tonder lyrics
Piet Botha — Donkermaan lyrics
Piet Botha — Goeienag Generaal lyrics
Piet Botha — Blues Vir Louise lyrics
Piet Botha — Marilyn Monroe lyrics
Piet Botha — Kom Huistoe lyrics
Piet Botha — Die Kind lyrics
Piet Botha — Staan Saam Burgers lyrics
Piet Botha — Die Gemmerbroodman lyrics
Piet Botha — Sien Jou Weer lyrics
Piet Botha — Die Gipsy In Jou Oe lyrics
Piet Botha — Laat Die Wiele Rol lyrics


See also Recommended websites
Lyrics
Music Video Blogs


all artists starting with "P" letter: P Pa Pa Pe Pe Pi Pl Po Pr

search lyrics:     Google Custom Search