Artist: Piet Botha Album: Unsorted Song: Staan Saam Burgers Translated title:
Staan Saam Burgers letra
Staan Saam Burgers songtext
Staan Saam Burgers lyrique
Staan Saam Burgers testo
Staan Saam Burgers referencias
By die goue vallei het ons lank gewag Op ‘n antwoord wat kom uit die noorde Die boodskapper kom in die nag Het gekom en gegaan Staan saam burgers, staan saam
Siener Van Rensburg kyk na sy hande En sê ek kian dit nie verstaan Iewers op die vlakte Begin'n jakkals tjank Die boodskapper kom in die nag Het gekom en gegaan Staan saam burgers, staan saam
Hoekom het jy ons nie gesê nie Die man se perd was swart Net soos die nag Dit was nie Van Tonder nie Net so tussen my en jou
Vir wat dit werd is Ek dink die duiwel het ons ‘n streep getrek Staan saam burgers, staan saam Staan saam burgers, staan saam
Website contains: Piet Botha - Staan Saam Burgers song lyrics; music and general forums; music stories;
spanish & german versions; power lyrics request engine for Piet Botha - Unsorted.