Dit was die oorlog vir die nuwe dag Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag In die reen, al die kinders wat die dominee seen, Al die jong laaitiesnou net uit die skool, Welkom, welkom Was vir die ryk man op Waterkloofstraat Blink gebou, almal werk, niemand mag praat Was vir die weduwees en die armes van gees Almalin uniform, en die kapelaan lees
Maar Whitey, jou oe op daardie dag Was blou net soos die lug Toe ons weer kyk Het ‘n AK jou fucked-up geskiet Goeienag Generaal
Dit was die oorlog vir die nuwe dag Vir Harry Oppenheimer en al sy maats Vir Rembrandt van Rijn, Alfred Dunhill
En die OK Bazaars En die hele spul by die SAUK Dit was die oorlog vir die CIA Generaal ry rond in sy blink swart kar Speel skaak met die kinders van ons land En agter hom is die wereld nou erg aan die brand
Maar Whitey, jou oe op daardie dag Was blou net soos dielug Toe ons weer kyk Het ‘n AK jou fucked-up geskiet Goeienag Generaal
Website contains: Piet Botha - Goeienag Generaal song lyrics; music and general forums; music stories;
spanish & german versions; power lyrics request engine for Piet Botha - Unsorted.