Artist: Piet Botha Album: Unsorted Song: Sien Jou Weer Translated title:
Sien Jou Weer letra
Sien Jou Weer songtext
Sien Jou Weer lyrique
Sien Jou Weer testo
Sien Jou Weer referencias
Mmmm sê net weer Al die liefde so getrou gesweer Kamma kamma Behandel my soos ‘n weggooikind Maar ek is nie jou vaaljapie Ek loop baie saam met Die nag en die wind En spoke het ek baie gesien Maar ek wag nog
Chorus: Kyk nou die langpad Roep my nou maar weer Daar is genade en liefde En nog baie meer Kyk nog ‘n somer alweer weggegaan En alwat jy doen, ek sê maar niks Laat dit met jou goedgaan Sien jou weer
Daar is ‘n kamer met vier mure En geen son Wie is die duiwel Wie sal dieliefde kom red Lewe dan maar soos jy wil Want jy sal altyd laaste lag Ek hoor sirenes iewers in die nag En ek wonder wat dit was
Website contains: Piet Botha - Sien Jou Weer song lyrics; music and general forums; music stories;
spanish & german versions; power lyrics request engine for Piet Botha - Unsorted.